R900,000
3
Bedrooms
1
Bathrooms
2
Parkings

Monthly Rates
R100
Total
R100
8565m² Plasie te Koop
Web Ref.
RLS980273
Veilige 0.85ha plasie te koop buite Modimolle
Netjiese ou plaashuis met:
3 slaapkamers
1 badkamer
Kombuis met spens
Sitkamer en eetkamer
Stoep
4 klein stoorkamers - een met gaste toilet
1 buitekamer
Sterk boorgat en plaasdam (huidiglik KOI dam)
5,500 liter watertenk en pomp
Besproeiingstelsel op groot grasperk
Eskom krag
Ideaal vir iemand wat die stilte en rustigheid van 'n klein plasie verkies bo die dorp.
Die plaas word omring deur 'n groter plaas en die omgewing is veilig.
Geskik vir hoenders of groente tuin. Hier is geen tekort aan water nie.
Sterk selfoon ontvangs beskikbaar. Kan werk van die huis in plaas omgewing.

Features
Interior
Exterior
Sustainability
Sizes
Modimolle Rural, Modimolle
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: