R1,580,000
R1,580,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle
3
Bedrooms
2
Bathrooms
3
Parkings
Ref. RLS960797
Land 487.00m²
Floor 243.00 m²
Monthly Repayment
R16,849.58
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Waterberg PPRA Registered | FFC 2023393138
Monthly Rates R950
Total R950

3 Bedroom Retirement House for Sale

Web Ref. RLS960797
3-Bed Aftreehuis te Koop in Bosveldsig - Modimolle

Pragtige, gerieflike en netjiese aftreehuis met 'n braaikamer wat uitloop op 'n privaat agtertuin en 'n klein swembadjie vir afkoeling.

Hierdie 3-slaapkamer huis bied:

2 Badkamers – 'n volledige en suite-badkamer aan die hoofslaapkamer.
Ruim oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis wat aansluit by die braaikamer en agtertuin.
Kombuis met soliede kiaat kaste, 'n aparte opwaskamer en 'n praktiese inloopspens.
Daar is ook 'n noordelike stoep wat uitkyk oor die goed-versorgde klein voortuin. Die hoekerf skep 'n gevoel van ruimte en bied 'n dubbelmotorhuis, terwyl die ingang na die karavaanafdak net om die hoek is.

Die 8m²-swembadjie is maklik om te onderhou en bied verfrissende afkoeling gedurende die warm somermaande in die bosveld.

Hierdie huis is perfek vir mense ouer as 50 wat gemak en ontspanning soek, maar steeds die vryheid wil hê om net toe te sluit en te ry.

Geniet aftrede in 'n stil, veilige bosveldaftreeoord met skoon lug en rustige naggeluide. Alles wat jy nodig het, is net 5 minute van jou huis af – sonder verkeersprobleme.

Kom kyk gerus en maak hierdie jou nuwe tuiste!

Features

Interior
3 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
2 Garages
1 Parking (Carport)
Pool
Sizes
Land Size 487 m²
Floor Size 243 m²
Additional Amenities
Splash Pool
Built In Braai
Retirement Living

Modimolle, Modimolle

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Finance

Total Amount Repayable
R0,00
Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking
for?