R14,980 pm
R14,980 pm
3 Bedroom House To Let in Kranspoort
3
Bedrooms
3.5
Bathrooms
2
Parkings
Ref. RLS965521
Willemien Badenhorst

Wil jy elke dag daai vakansiegevoel ervaar?

Web Ref. RLS965521
'n Plek waar mens kan asem haal weg van die dolle gejaag van die lewe. Hierdie beskermende area met wildsheining beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel.
Pragtige Lodge-tipe eiendom, bestaan uit drie slaapkamers en drie badkamers waarvan twee ensuite is en ruim loft vir daai ekstra gaste. Die kombuis is goed ingerig met opwas, spens en waskamer. Die kuier stoep het uitsig oor die swembad en goedversorgde tuin met besproeiingsisteem. Kom geniet die bosveld op sy beste met 'n stylvolle lewenstyl in hierdie sekuriteits landgoed met wildslewe en golfbaan. Daars nog baie meer kom kyk liewer self.

Features

Interior
3 Bedrooms
3.5 Bathrooms
1 Kitchen
Exterior
2 Carports
Pool
Security
Scenery / Views

Kranspoort, Middelburg

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom House To Let in Kranspoort
Can't find what you're looking
for?